
PM berig ook uitdagings vir die Suid-Afrikaanse hoenderbedryf
Loading player...
Hoenderinvoere van die Europese Unie is tans bykans tot ‘n stilstand gebring. Die Staat weier nog steeds om BTW-belasting van 15% op hoenderposies op te hef en die minder gegoede verbruiker in ons land word die ergste hierdeur geraak. Dit blyk ook nou dat voelgriep ‘n verdere negatiewe invloed op die bedryf gaan uitoefen.