PM berig oor japan wat hul verbod op verwerkte vleis na 20 jaar opgehef het

Loading player...
Rooivleisproduksie in Amerika het afgeneem, meestal as gevolg van vervoerkoste wat baie hoog is. Die gemiddelde lewende gewig het ook afgeneem. Japan het sy 20 jaar verbod op verwerkte vleisinvoere uit Kanada opgehef. Japan is Kanada se tweede grootste invoerder van verwerkte vleis.
31 May 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes