Fred gesels vanoggend oor iets wat die wêreld al hoe meer raak — storms, vloede, droogtes en ander sogenaamde “natuurrampe”. Maar kyk ons dalk verkeerd daarna? Is sommige van hierdie verskynsels moontlik deel van die natuur se manier om balans te probeer herstel nadat die mens vir jare druk op…
🦈🦊🌊 Kus tot Kruin – Die natuur se “skoonmakers” onder die vergrootglas Fred gesels oor ’n paar van die Tuinroete se mees misverstane diere. Die Witdoodhaai, Bakoorjakkalsie, Bruin Hiëna en Strandjut speel almal ’n belangrike rol as aasdiere en natuurlike “skoonmakers” van ons ekostelsels. Tog word hulle dikwels gevrees, verkeerd…
Winter is on the way in the Southern Cape, and now is the perfect time to prepare your lawn for a strong, green summer! 🎧 Paul Hartzenberg from Protek shares practical tips on how to care for your lawn during the colder months. 💡 In this episode: ✔️ Why winter…
Fred had a truly insightful and encouraging conversation with Wendy Wiles from the Midbrak Conservancy. Wendy shared how the Conservancy operates and, more importantly, how they actively involve local residents in protecting their environment. From guided hikes and informative talks to social media awareness and the removal of invasive alien…
Vanoggend op Kus tot Kruin was Fred Orban aan die woord 🎙️ Hy het ’n insiggewende perspektief gedeel oor bewaring en hoe al hoe meer organisasies én individue – plaaslik, nasionaal en internasionaal – saamstaan om ons planeet te beskerm. 👉 Die vraag wat elkeen raak: Waar en hoe kan…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.