Zondagkraal Blom met nuwe enkelsnit

Loading player...
Zondagkraal se enkelsnit "Blom" boer as sowat ses weke op die 100.5FM Top 20.
Die groep plaasrockers/suikerrietboere van Komatipoort bestaan uit Hannes Eloff, Roelf Fritz en Christaan van Biljon.
Hulle kuier saam met Ludi in die ateljee.
9 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min