Die "Wiid" is los

Loading player...
Dis Maandag en die span KLETS oor nuusgebeure van verlede week. Greta Wiid is nie 'n "ally" nie en was dalk verantwoordelik vir die aardbewing in die Oos-Rand. Zuma is nou al 19 jaar besig in die hof om homself onskuldig te bewys. Is Putin die rugbyheld van die skool wat vir al die girls vertel hy gaan hul wel na die matriekafskeid toe neem? 7 polisiebeamptes is dood gedurende die afgelope week in Suid-Afrika, gee die regering genoeg hulp en bystand vir die mense wat ons veilig hou?
12 Jun 2023 Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

BEE, bromance en ’n tannie vir burgemeester

Vandag be-klets Colene en Matthys weer alles wat die afgelope week in Suid-Afrika gebeur het – van politieke transaksies tot sporttriomf en ekonomiese verlies. Helen Zille het die politieke pot behoorlik geroer met die nuus dat sy dalk vir die DA se burgemeesterposisie in Johannesburg sal staan. Is dit ’n…
11 Jun 55 min

Wit Broodjies in die Withuis en Wyn in Die Kaap

Ons is terug! En ons "be-klets" die chaos, komedie en intriges van die afgelope twee weke hier aan die suidpunt van Afrika. Cyril was in die Withuis, waar hy vir Trump probeer beïndruk het met mooi broodjies en ’n paar gholf swings. Maar terug op Suid-Afrikaanse bodem is dit dieselfde…
4 Jun 45 min

Wat gaan aan in die psige van ’n ma soos Kelly?

In hierdie KLETS-episode kom kuier Dr Micki Pistorius op Matthys e bank en hul bespreek die donkerste gangetjies van die menslike psige – spesifiek dié van Kelly Smith, die ma van die 6-jarige Joslin Smith wat in Februarie 2024 in Saldanha verdwyn het. Joslin is nog nie gevind nie. Maar…
21 May 50 min

Tassies gepak, loadshedding terug en Colene het nou "rizz"!

In hierdie week se KLETS-episode be-klets Colene en Matthys die week se chaos, satire en pure werklikheid met rizz en ’n ekstra sterk battery pack (want ja, loadshedding is terug). Charlize Theron het dit jare terug gesê: daar’s net 44 Afrikaanse mense oor in die land. En nou, ironies genoeg,…
14 May 58 min