
Europese ondernemings gebruik al hoe meer tegnologie omdat min jongmense wil werk
Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by Institute for Technology Strategy and Innovation gesels oor Europese ondernemings wat al hoe meer tegnologie gebruik.