Innibos 2023: Natascha C te sien in die Mopani Wingerd Kuiertuin

Loading player...
Plaaslike gunsteling Natascha C is tydens Innibos Nasionale Kunstefees, wat op 29 Junie in Mbombela begin, te sien in die Mopani Wingerd Kuiertuin.
Sy tree van die Donderdag tot Saterdag by die fees op.
Sy gesels met Charles.
13 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Braai Hard vir Power of 8 000

Die tweede aflewering van Braai Hard vind Saterdag plaas ten bate van Power of 8 000. Greg Austin en Angela Kent gesels met die Middag Game Drive.
27 Oct 7 min

Wêreld Woordeboekdag

Wêreld Woordeboekdag was Vrydag, 16 Oktober. 100.5FM het gesels met Yolandi Farham, die uitgewersdirekteur vir Afrika by Oxford University Press oor kunsmatige intelligensie (KI) en soekenjins wat leerders binne sekondes van ’n antwoord kan voorsien. Sy waarsku egter ’n vinnige vertaling bou nie die nodige begrip wat nodig is om…
19 Oct 10 min