Wanda Zonke by Loof Hom Innibos te sien

Loading player...
Die plaaslike saksofoonspeler, komponis en die musikale direkteur van Church Unlimited, Wanda Zonke, open tydens Innibos die Loof Hom Innibos-konsert vir Jo Black.
Hy is ook tydens die fees wat op 29 Junie in Mbombela afskop te sien op die Mopani-verhoog in die Wingerd Kuiertuin op die feesterrein by Hoërskool Bergvlam.
Hy vertel vir Ludi en Mireille dat hy baie daarna uitsien om saam met Jo te werk.
14 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min