PM gesels met Gerrit van Zyl, Bonsmara-teler van die Suid-Vrystaat

Loading player...
Gerrit van Zyl is ‘n Bonsmara-teler van Dewetsdorp in die Suid-Vrystaat en het die afgelope paar jaar verskeie toekennings ontvang vir sy uitstekende teelmetodes van die Bonsmara-ras, asook vir bewaring van grond, weiding en veld. Van Zyl verduidelik hoekom hy glo, dat om met beeste te boer, nog ekonomies winsgewend is en ook hoekom hy ‘n paar jaar gelede besluit het om minder tot geen gifstowwe en chemiese middels op sy plaas te gebruik. Van Zyl verduidelik ook die uitwerking wat dit op sy veld en die drakrag gemaak het.
15 Jun 2023 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes