
Pieter Moller berig oor ‘n melkaanleg in die Oos-Kaap
Loading player...
‘n Melkverwerkingsaanleg in die Oos-Kaap, Woodlands Dairy, het onlangs groot deurbrake gemaak deur water te suiwer. Afvalwater word herwin by ‘n waterherwinningsaanleg. Hulle fokus op verminderde waterverbruik en beskerm die omgewing en verlede jaar is reeds 46% van Woodlands Dairy se afvalwater herwin.