Mirakel op die planke hierdie fees

Loading player...
Oorlewing en verraad, idealisme en realiteit kom onder die loep in "Mirakel" is 'n bittersoet komedie uit die pen van die magiese Reza de Wet wat by Innibos te sien is vanaf 29 Junie tot 1 Julie. Feesvlinder, Sanett Oosthuizen, wat die toneelstuk tydens die fees gaan resenseer, gesels met Charles.
19 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min