Musiekteater, leefstyl en woordkuns by Innibos 2023

Loading player...
“De Priester, De Slippers en de Gin” is ontwikkel uit die produksie waarin Jak de Priester en Bibi Slippers verlede jaar tydens die In jou huis Musiekteater-reeks te sien was in die Laeveld. Feesvlinder, Amrei Wolff, gesels met Ludi en Mireille oor die eerste ervaring en waarna feesgangers tydens vanjaar se Innibos uit kan sien.
20 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min