Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat

Loading player...
Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die nuwe rooivleis strategie wat onder andere onder besprekings was by ‘n paar bedryfskonferensies wat die afgelope paar weke gehou is. Die Red Meat Industries Services, ‘n nuwe organisasie wat die rooivleisbedryf verteenwoordig en wat aansoek gedoen het by die Staat vir ‘n statutêre heffing, het alreeds groot vordering gemaak in die bedryf en Maré bespreek sekere van die uitkomste.
20 Jun 2023 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes