Spesiale attaché fokus op opleiding

Loading player...
Hendrik Janse van Rensburg is aangestel as 'n attaché vir die KLCBT. Dit stel hom in staat om meer outonomie sy taak van vaardigheidsontwikkeling uit te voer.
Hy het gesels met Robin tydens die nuwe president en raad van die Laeveldse Kamer vir sake en toerisme se inhuldigingsgeleentheid.
21 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min