God jou seën uit sy heiligdom – Johann Els
Loading player...
Psalm 134
'n Pelgrimslied.
Kom, prys die Here,
julle almal wat Hom dien,
julle wat in die nag in die tempel van die Here staan!
Hef julle hande in gebed op na die heiligdom
en prys die Here!
Mag die Here jou seën uit Sion,
Hy wat hemel en aarde gemaak het.