Innibos Boekgesprekke volgende week op 100.5FM

Loading player...
Annemarie van der Walt is die onderhoudvoerder tydens die daaglikse 100.5FM boekgesprekke by Innibos.
Sy sal elke dag tussen 11:00 en 12:00 by die Radio Laeveld- uitsaaistasie op die feesterrein interessante boekegesprekke met skrywers voer. Dit word ook regstreeks op 100.5FM uitgesaai.
Donderdag 29 Junie is dit Dana Snyman, Vrydag 30 Junie Jacques Pauw en Saterdag 1 Junie Marinda Engelbrecht.
Sy gesels met Ludi en Mireille.
23 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min