Pieter Moller berig oor rekordpryse op die volstruisbedryf se onlangse veilings

Loading player...
Die Departement van Landbou het onlangs in die Wes-Kaap ‘n veiling vir volsruise aangebied en rekordpryse is behaal. 2 volstruise, ‘n manlike en vroulike paar, het onderskeidelik pryse van R26 000 en R41 000 behaal. Die gemiddelde pryse van volstruise het tussen R10 000 en R21000 behaal.
25 Jun 2023 2PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes