Die Tall horse en die rewolusie

Loading player...
Dis Maandag en die span KLETS oor wat verlede week in die nuus gebeur het. Colene hoor by vriende wat onlangs in Griekeland was dat Tall Horse wyne nou 'n befaamde wyn en uitvoerproduk van Suid-Afrika is. Johannesburg is in skerwe maar vermoed dat die stad die 4de en 5de Industrial Revolution gaan dryf.
26 Jun 2023 Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

Cupcake, Krokodille en Ander Gevare

*Video is beskikbaar op Afrikaans.Radio - https://afrikaans.radio/klets/krokodille-byt-die-hof-ook/ Hierdie week se KLETS begin by die hof… want die hof het gepraat, en Cupcake se kieringkies ruik al klaar na braai. Die Konstitusionele Hof het sy uitspraak gemaak oor die Phala Phala skandaal, en die vraag is nie meer óf dit seer…
13 May 1 hr 02 min

Stampe, Stote en Staatsake

Hierdie week se KLETS begin met 'n nuwe hoofstuk, want ons is nou ook op die "TV". Maar nie sonder stampe en stote nie, en dalk 'n bietjie rof om die kante, maar ons is hier. Volgende week is ons minder dronk. Miskien... Maar, hier "gaat" ons! Ons kyk na…
6 May 1 hr 10 min

Van Misdaad tot Megawatt

Hierdie week se KLETS begin by die mense wat veronderstel is om die land veilig te hou… maar dit voel al hoe meer soos ’n oudisie. Die topbestuur van die polisie in Suid-Afrika is almal “acting”, en die vraag is nie net wie kry die pos nie… maar wie gaan…
29 Apr 1 hr 17 min

Trump, Taktiek en Tjankende Politiek

Hierdie week se KLETS “be-klets” Matthys en Colene die wêreld soos hy nou lyk: vol drama, vol ego’s en baie opinies. Ons begin by Juju en sy “orange is the new black” oomblik. Dis politiek, dis teater, en dis Suid-Afrika se eie weergawe van reality TV waar niemand eintlik seker…
22 Apr 1 hr 01 min

Van Hormuz tot Hill-Lewis

Hierdie week se KLETS begin waar dit warm is… en bly. Die oorlog in die Midde-Ooste duur voort, Trump vat die Pope aan, en mense worry skielik meer oor die “Gays van Hormuz” as die “Straights”... Elon Musk sê hy is steeds te wit vir Starlink in Suid-Afrika, maar het…
15 Apr 45 min