
Daar is dalk indringerware op jou splinternuwe slimfoon
Loading player...
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor slimfone wat met indringerware verkoop word, wat dit aan die slimfoon doen, en hoe om jouself te beskerm.