Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat

Loading player...
Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die jongste inflasiekoerse en die gevolge vir die landbousektor. Die aankondiging van die President van die Reserwebank dat rentekoerse steeds gaan styg, is rede tot kommer. Die vraag is hoe ver rentekoerse nog moet styg om verbruikers se spreekwoordelike rug te breek. Verbruikers gaan verplig word om baie te sny op hulle uitgawes. Elektristeit se skielike styging en basiese voedselsoorte se skerp stygings, is verder rede tot kommer.
27 Jun 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes