Die SEC se hofstryd met Ripple kan groot gevolge vir die kriptobedryf hê

Loading player...
Christo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor die impak van die SEC hofstryd met Ripple op die kriptobedryf.
28 Jun 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord luisteraarsvrae.
10 Oct 11AM 22 min

Die beurs verloor nóg 'n notering

Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, gesels oor die kommoditeite, Pick n Pay se aandeelprys, en Adcock Ingram se notering wat tot ’n einde kom.
10 Oct 11AM 12 min