
Pieter Moller gesels met Jancke Beer oor ‘n interessante Akademie wat onlangs gestig is
Loading player...
‘n Interessante Akademie is onlangs gestig en in die Noord-Kaap van stapel gestuur. Die bemarkingsbestuurder van die Vine Academy and Model Farm, of ook genoem die Wingerd-akademie, is in Kakamas op die been gebring en Beer vertel van die Akademie se ontstaan, wie kan aansoek doen om daar te studeer en ook oor moontlike beurse en finansiering. Sy verduidelik verder ook die verskillende opsies van opleiding by die Akademie en wanneer klasse in aanvang neem.