Phala Phala: Die president het niks verkeerd gedoen nie

Loading player...
Prof. Jannie Rossouw, politieke ekonoom en besoekende professor van Wits Sakeskool gesels oor die openbare beskermer (OB) se bevindings.
30 Jun 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord luisteraarsvrae.
10 Oct 11AM 22 min

Die beurs verloor nóg 'n notering

Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, gesels oor die kommoditeite, Pick n Pay se aandeelprys, en Adcock Ingram se notering wat tot ’n einde kom.
10 Oct 11AM 12 min