
PM gesels met die hoofbestuurder van Vrystaat Landbou oor hul jaarlikse kongres
Loading player...
Gernie Botha is die hoofbestuurder van Vrystaat Landbou en hy vertel van die organisasie se jaarkongres wat in die eerste week van Augustus 2023 plaasvind. Botha gee inligting oor die tema, die datum en ‘n paar van die besprekingspunte. Hy noem ook ‘n klompie van die uitdagings waarmee georganiseerde landbou te doen het.