
Prof. Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat
Loading player...
Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat, bespreek oudergewoonte ‘n interessante onderwerp wat die landbousektor raak.