
PM berig oor beleggings in die hoenderbedryf wat werkskepping tot gevolg kan hê
Loading player...
Beleggings in Hammarsdale se produksie-aanlegte met Rainbow Chicken, Suid-Afrika se naasgrootste pluimveeprodusent, kan weer met ‘n R620 miljoen belegging tot volle kapasiteit gebring word. Dit kan ook die storting van hoenders uit die buiteland verhinder.