PM berig oor ‘n wolverwerkingsfabriek, die grootste van sy soort in Europa

Loading player...
Europa se grootste wolverwerkingsfabriek, gaan binnekort in Romenie opgerig word. Volgens die nuusagentskap, Romania-Insider.com, sal dit kan realiseer danksy die ongeveer R750 miljoen in Suid-Afrikaanse terme, wat van die land se plaaslike beleggers in die Alt-gebied geskenk is. Die fondse word onder andere aangewend vir die verwerking van wol. Die fasiliteit sal meer as 12 500 vierkante meter beslaan en ook oor 3 rouwol was-eenhede beskik.
11 Jul 2023 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes