
#8 Episode 8 Menstruasie siklus
Loading player...
Dit is veronderstel om algemene kennis te wees, maar jy sal verbaas wees hoeveel vrouens nie hulle siklus verstaan nie. Moenie bekommerd wees nie, die dames van Jou Lyf sal vinning help.