Spys, wyn en Black Label!

Loading player...
Dis VRYDAG!!! Tanya Michelle vertel bietjie meer oor haar boek wat binnekort uitkom en deel ook ‘n maklike pasta resep reg vir die naweek. Die span het gisteraand Neil Sandilands se show by Cafe Barcelona Gigs in Pretoria gaan kyk en die JOL was aan! Die wenners van die Fishpo Expo 2023 word ook bekend gemaak op “Waar is die Jol?”. 
14 Jul 2023 Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

Met Almal. Oor Alles en ’n bietjie meer saam Suzaan Steyn

In hierdie week se KLETS kry ons kuier van ’n groot naam in die wêreld van Afrikaanse joernalistiek en uitsaaiwese, die bekroonde Suzaan Steyn. As jy haar stem al op Radio gehoor het, of haar werk op TV gevolg het, weet jy sy bring stories tot lewe met kennis en…
10 Sep 1 hr 10 min

Totsiens Neil, hallo Hannon en ’n Mouton Curro deal

Ons sê totsiens aan Neil de Beer. 'n Vriend van die show en vegter vir Suid-Afrika. Neil was nooit bang vir ’n moeilike vraag of ’n ongemaklike waarheid nie. Hy’t gelag, ge"moer", gedebatteer en altyd hoop gebring. Hierdie episode is ons huldeblyk aan hom, die man wat ge-KLETS het soos…
3 Sep 59 min

Sport, politiek en die narratief van onderdrukking

In hierdie week se KLETS vat ons die land se temperatuur – en nie net omdat die seisoen draai en jy skielik nie weet of jy ’n baadjie of ’n braaivurk moet vat nie. Ons praat oor sport en emosie: Drikus du Plessis wat wys hoe ’n klap ook ’n…
20 Aug 1 hr 03 min

Kakkerlakke en ’n land vol Dialoog planne

In hierdie week se KLETS kyk ons na die Nasionale Dialoog – daai groot “kom ons gesels”-projek wat miljoene rande kos. Die DA rol hul 6-punt-plan uit om Suid-Afrika reg te ruk – ses fokusareas wat, volgens hulle, die land kan draai van chaos na iets wat lyk soos orde…
13 Aug 55 min

9 Augustus 2025 - 'n Ode aan Vroue

Vrouedag: Sy’t Onthou” 9 Augustus. Dis nie net ’n vakansiedag nie. Dis nie net “discount op blompotte by Checkers” nie. Dis nie net ’n WhatsApp-storie met pienk skrif en “Jy’s spesiaal, vriendin” nie. Dis ’n dag. ’n Ernstige dag. Met geskiedenis. Met backbone. 1956. Pretoria. Uniegebou. 20 000 vroue. Nie…
9 Aug 4 min