
Insulienweerstandigheid en velgesondheid
Loading player...
Yolanda Maartens gesels met die Medical Nutritional Institute se Sanja van Wyk oor velgesondheid. MNI fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese Sindroom, waarvan Insulienweerstandigheid ‘n primere rolspeler is.