'n Eerlike gesprek oor verslawing aan pornografie

Loading player...
My man was vir jare verslaaf aan pornografie wat later gelei het tot 'n buite egtelike verhouding. Ek was so verlore en gebreek. Ons het by selgroep aangesluit en nadat hy by 'n mannekamp was het hy dit opgegee. Nou sien ek weer dat hy na hierdie goed kyk en dit breek my van binne inn stukkies. Wat doen ek, praat ek met hom of moet ek steeds net bid. Hoe bid ek dan?
18 Jul 2023 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Skriftuurlik / Scriptual 13 Mei 2025

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
13 May 50 min

Skriftuurlik / Scriptual - 6 Mei 2025

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
6 May 46 min

Skriftuurlik / Scriptual - 29 April 2025

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
29 Apr 56 min

Skriftuurlik - Scriptual 22 April 2025

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
22 Apr 49 min

Skriftuurlik / Scriptual - 15 April 2025

15 Apr 51 min