PM berig oor die agterstand in entstowwe in Suid-Afrika

Loading player...
Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) het hul eerste perskonferensie in sewe jaar gehou en het verklaar dat hulle nie alleen verantwoordelik gehou kan word vir die gesondheid van nasionale kudde nie, maar dat, volgens hulle, onlangse mediaberigte oor siekteuitbrekings , was misleidend. ‘n Nuwe navorsingsfasiliteit word tans ook deur die OBP ontwikkel.
20 Jul 2023 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes