Elke sport het sy besering en Bier

Loading player...
Die span KLETS vandag oor verskillende sportsoorte en watter bier die beste daarby pas. Fikile sê die ANC weet nie hoe om opposisieparty nie, maar hul weet nie eens hoe om 'n party te wees wat die. Matthys wil 'n ou Porché koop en Colene sal eerder haar geld spandeer om die gesigte van Paul Mashatile se bloulig-brigade op billboards te sien
25 Jul 2023 Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

Wat gaan aan in die psige van ’n ma soos Kelly?

In hierdie KLETS-episode kom kuier Dr Micki Pistorius op Matthys e bank en hul bespreek die donkerste gangetjies van die menslike psige – spesifiek dié van Kelly Smith, die ma van die 6-jarige Joslin Smith wat in Februarie 2024 in Saldanha verdwyn het. Joslin is nog nie gevind nie. Maar…
21 May 50 min

Tassies gepak, loadshedding terug en Colene het nou "rizz"!

In hierdie week se KLETS-episode be-klets Colene en Matthys die week se chaos, satire en pure werklikheid met rizz en ’n ekstra sterk battery pack (want ja, loadshedding is terug). Charlize Theron het dit jare terug gesê: daar’s net 44 Afrikaanse mense oor in die land. En nou, ironies genoeg,…
13 May 58 min

Wat Wag om die Horison?

In hierdie KLETS-episode gesels ons met Dr Rianne van Vuuren, toekomskundige en horison-skandeerder by die Instituut vir Toekomsnavorsing in Stellenbosch, oor wat die toekoms vir Suid-Afrika - en vir ons almal – moontlik inhou. Rianne stel ook sy potgooi bekend, “Môre onder die Soeklig”, wat vanaf Maandag, 28 April 2025,…
22 Apr 1 hr 33 min

VAT en Vrae oor Verstandige Besluite

In hierdie week se KLETS wonder ons: Gaan die VAT vat, of gaan hy nie vat nie? Met net ’n paar dae oor voor die beplande 0.5% BTW-verhoging op 1 Mei, is daar steeds geen duidelikheid nie. Die ANC se plan het groot teenstand in die parlement gekry, en daar…
16 Apr 39 min