
Lees van die Week: Word Ryk, Bly Ryk
Loading player...
Die boek van die week is Word Ryk, Bly Ryk. Die finansiële kenners PJ en Geo Botha wil Suid-Afrikaners help om beheer oor hul geldsake te kry. PJ en Geo is goed vertroud met die onderwerp as direkteure by Bovest Wealth Management en mede-aanbieders van die kykNET-reeks, Welvaartskeppers.