PM berig oor die protokol vir die uitvoer van lewendehawe wat onlangs aangepas is

Loading player...
Die protokol vir die uitvoer van lewendehawe is onlangs aangepas en riglyne, veral vir die vervoer van diere per skip. Suid-Afrika se veepryse is tans laer as die wêreldnorm en hierdie stappe kan help om veeprodusente se winsmarge te verhoog.
30 Jul 2023 4PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes