PM gesels met ‘n bekende Beefmaster-beesteler uit die Vrystaat

Loading player...
Wilhelmus van der Schyff en sy broer, CJ, is bekende Beefmaster-beestelers tussen Soutpan en Bultfontein in die Vrystaat en word as leiers in die beesbedryf beskou. Wilhelmus verduidelik waarom hulle op die Beefmaster-ras besluit het en hoekom die ras so gesog in sekere dele van Suid-Afrika is, veral as gevolg van hul aanpasbaarheid. Hy verwys ook na die moeilike ekonomiese jaar wat vleisprodusente tans moet trotseer met lae vleispryse.
30 Jul 2023 4PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes