Rommel rommel toil and trouble

Loading player...
Dis Maandag en die span "be-klets" die afgelope week se nuus. Die EFF is nou 'n tiener, die parlement lê nog in rommel en bokke se RWC song laat 'n mens braak!

Indien jy jou kar wil was vandag kan jy dit doen met 'n oop gemoed en weet dat dit is van die goedkoopste in die wêreld.
31 Jul 2023 Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

Neil de Beer oor MK, Mag die RNE & Moontlikhede

In die KLETS-episode van 9 April 2025 sit ons saam met Neil de Beer, president van die United Independent Movement (UIM) en politieke kommentator met ’n voet in baie politieke binnekamers. Ons gesels oor die toestand van die GNU, en veral die ANC-DA huwelik wat nou meer na ’n egskeiding…
9 Apr 1 hr 10 min

Dis Hoe Ons Rol – Van die mat tot moontlik platsak

Hierdie week op KLETS rol ons die mat uit en bring ’n regte hou (of vyf). Ons gesels met Stephanie Graham, Colene se Jiu-jitsu afrigter. Stephanie het onder andere 'n swart gordel in karate, blou beld in Jui-jitsu en is 'n trauma-informed coach asook voltydse Gracie-legende by die Gracie Jiu-jitsu…
2 Apr 1 hr 18 min

Wat Malema Sing en Colene Dink

In hierdie week se KLETS-episode kyk ons terug op ’n week waar alles van politieke vuurpyle tot persoonlike filosofieë op die tafel beland het. Die span ontleed die nuus wat almal laat kop krap het – en Colene deel haar teorie oor hoekom die wêreld nou meer van sy kop…
26 Mar 59 min

Persona Non Grata: Wat Nou?

In hierdie KLETS-episode bespreek ons die jongste diplomatieke drama tussen Suid-Afrika en die VSA. Die VSA het pas die Suid-Afrikaanse diplomaat Ebrahim Rasool as ‘persona non grata’ verklaar – ’n stap wat nie net opslae maak nie, maar ook vrae ontketen oor die toekoms van bilaterale betrekkinge tussen die twee…
19 Mar 1 hr 04 min

Begroting 2.0 en Weet Cyril Waar Hy Bly?

Colene se stem is terug net betyds vir ‘n baie belangrike Woensdag – die dag waarop die begrotingsrede 2.0 uiteindelik in die parlement voorgelê word. Wie het die armdrukgeveg binne die Regering van Nasionale Eenheid gewen? Het die ANC geswig onder die druk van sy koalisievennote, of is hierdie begroting…
12 Mar 51 min