Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Beide wit- en geelmieliespotpryse het gedaal. Sojapryse het week-op-week ook skerp gedaal hierdie week. As dit begin reen in die VSA, kan dit ook ‘n invloed uitoefen. Sonneblomspotpryse het weer skerp gedaal hierdie week, en koringspotpryse het ook gedaal. Intussen het sorghumpryse ook skerp gedaal.
3 Aug 2023 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes