
Navorsing wys ‘n ongelyke inkomsteverdeling in Suid-Afrika
Loading player...
Jacolize Meiring, senior navorser van die Buro vir Marknavorsing gesels oor hulle navorsing wat n ongelyke inkomsteverdeling in Suid-Afrika wys en of daar 'n oplossing is.