Prof. Frikkie Maré gesels vandag oor die pas afgelope jaarkongres van Vrystaat Landbou

Loading player...
Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die pas afgelope jaarkongres van Vrystaat Landbou. Maré vul aan by die tema van vanjaar “Hoe vul ons die vakuum”. Hy noem die innoverende gedagtes van landbouers om self iets aan hulle situasie te doen, soos byvoorbeeld die alternatiewe opwekking van krag. Hy noem ook die positiewe elemente soos die vul van slaggate, die soek na voldoende entstowwe vir vee, ens.
8 Aug 2023 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes