CIVH en Vodacom is nie beïndruk met die Mededingingskommissie nie

Loading player...
Pieter Uys, voorsitter van CIVH en bestuursraadslid van Remgro gesels oor hoekom hulle nie beïndruk is met die Mededingingskommissie nie.
10 Aug 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

SA hoenderbedryf dalk bedreig deur Amerikaanse invoere

Die vervalde Agoa-ooreenkoms en die toenemende invoer van Amerikaanse hoender kan plaaslike boere benadeel, sê die bedryf. Marthinus Stander, bestuurshoof van Rainbow Chicken, bespreek die implikasies van hierdie uitdagings.
8 Oct 11AM 4 min