PM berig oor die negatiewe invloed van beurtkrag op die landbou industrie

Loading player...
Die koste van beurtkrag het ‘n negatiewe invloed op die winsmarge van Suid-Afrika se grootste geïntigreerde pluimvee-maatskappy, Astral Foods Beperk vir die laaste 6 maande getoon. Die afname in syfers is grootliks as gevolg van die buitensporige bedrag van R741 miljoen wat aan beutkragkoste bestee is. Die braaikuikens moes langer gevoer word en groter kostes is aangegaan om arbeiders oortydvergoeding te betaal, wat ‘n negatiewe invloed op die bedryf uitgeoefen het.
14 Aug 2023 6AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes