
PM berig oor Suid-Afrika se Klimaatslim Ambassadeur wat pas aangewys is
Loading player...
Suid-Afrika se tweede Klimaatslim Ambassadeur is pas aangewys en die gesogte titel behoort vanjaar weer aan ‘n Noord-Kaapse boer. Piet Roux van Prieska, het vanjaar met die louere weggestap en is ‘n bekende in landboukringe. Roux volg in die spore van James Faber, bekende in die rooivleisbedryf, wat verlede jaar die eerste kroon in hiedie projek gedra het.