Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat

Loading player...
Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor sy pas afgelope besoek aan Namibiese vleisprodusente en hy maak ‘n vergelyking met die bedryf in Suid-Afrika. Volgens hom is daar ‘n kleiner aanvraag na speenkalwers. Hy skryf dit toe aan die tekort aan voerkrale, as gevolg van die feit dat hulle ook nie groeihormone mag gebruik nie en produsente self hulle diere afrond. Die uitvoermark beteken dat Namibiese vleisprodusente beter karkaspryse kry as hul ewenkie in Suid-Afrika.
15 Aug 2023 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes