Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Beide wit- en geelmieliespotpryse het weer gedaal hierdie week. Sojapryse het week-op-week gestyg hierdie week. Die gunstige weer in die VSA, kan ook ‘n invloed uitoefen. Sonneblomspotpryse het weer gestyg hierdie week en koringspotpryse het ook gedaal. Intussen het sorghumpryse ook verder skerp gedaal.
16 Aug 2023 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes