#DieGrootTrek - Dag in die lewe van - Kunstenaar (Andel Olivier)

Loading player...
Is daar werklike 'n kunstenaar in ons almal? Wel Andel Olivier glo so. Sy het kom inloer en met Doepie en Nina gesels oor wat haar beroep as beeldende kunstenaar van haar eis en sommer bietjie gesien wie is die kreatiewe een tussen Doepie en Nina.
14 Aug 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min