
Spanning en die effek op jou fisiese gesondheid
Loading player...
Spanning ontstaan uit enige situasie of gedagtes wat jou bekommer, senuweeagtig, gefrustreerd of kwaad laat voel en is die liggaam se reaksie op ‘n verandering of ‘n uitdaging wat ‘n fisieke, geestelike of emosionele aanpassing verg.
Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute sluit weer aan by Yolanda Maartens om oor die effek van spanning op jou gesondheid gesels….
Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute sluit weer aan by Yolanda Maartens om oor die effek van spanning op jou gesondheid gesels….