ToekomsVenster: Wees wie jy bedoel is om te wees

Loading player...
Dit is vandag Vrydag. Miskien wil jy jou vryheid gaan vier tydens eerskomende Sondag se erediens. Miskien wil jy volgende week as ʼn vry mens tegemoet gaan, jou ware identiteit omhels en die man, vrou en kind wees wat God bedoel het jy moet wees.
21 Aug 2023 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die stem wat ons volg

Ons kan die Bybel lees, ken en selfs daaruit aanhaal, maar luister ons werklik wanneer God se Woord ons uitdaag? Jesus sê sy skape hoor nie net sy stem nie. Hulle luister, en hulle volg Hom.
31 Aug 4AM 4 min

ToekomsVenster | Vier die goeie

Kies doelbewus ʼn persoon, ʼn gebeurtenis, ʼn situasie of iets binne jou gemeenskap waarvoor jy dankbaar kan wees en vier dit.
31 Aug 4AM 4 min