
OVK nooi jou na hul dameskonferensie in Bloemfontein
Loading player...
OVK se dameskonferensie in vennootskap met Total Energies vind 1 en 2 Sept plaas by Doringbos, Bloemfontein. OVK Bestuurer: Bemarking en Kommunikasie, Christel Basson sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor die inhoud van die twee dae en hoekom die tema “Chic Boerin” is. Kaartjies is beskikbaar by Quicket.