
Spanning en die effek op jou emosionele welstand
Loading player...
Vandag gesels Yolanda weer met Sanja van Wyk, produk spesialis by die Medical Nutritional Institute oor spanning en die effek daarvan op jou gemoed en emosionele welstand.